Every Nation Kerk in Potchefstroom, waar hulle ook hulle ministry begin het — Riaan as kampuspastoor en Annelle in die kinderkerk. Daarna het hulle vir kort rukke by Every Nation Auckland en die University of Johannesburg betrokke geraak, en uiteindelik in 2009 'n EN kerk geplant in Rustenburg. Hulle het die kerk vir 11 jaar gelei totdat hulle dit oorgegee het aan André en Marité de Jager.
Na dié seisoen het hulle na Hamilton, Nieu-Seeland, getrek, waar hulle voel die Here hulle geroep het om ‘n Afrikaanse charismatiese fellowship te begin — ‘n plek waar Afrikaanssprekendes (en dié wat Afrikaans leer!) die Here in hulle hartstaal kan aanbid.
Riaan doen tans die meeste van die prediking en lei die aanbidding, terwyl Annelle die administrasie van ons fellowship hanteer en die kinderkerk bedien.
Petrus is in ons Setup team en Anelda is verantwoordelik vir Hospitality.

Wessel is in ons setup team en Anika is in die band.

Werner is in die Setup en Sound team en Ané in Hospitality
Devone bedien in die kinderkerk en help me hospitality
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.